Sale!

Klein Bederf Lyfbotter 300ml Pot

R140.00
R119.00

15% Discount
Clear

300ml Pot

SKU: N/A Category: Tags: , ,

Description

Bevat geen skadelike geursels of kleurstowwe.

Al Klein se produkte word gemaak van natuurlike olies en basisse om gesonde velle te verseker.

Klein se lyfbotter is nie jou normale “body grease” nie.  Dit is ‘n lekker dik en ryk room wat jou vel bevogtig en lekker diep intrek.

Additional information

Variation

Bessiebos, Lemoen & Vanielje, Liefde & Lavental