Description
Bevat geen skadelike geursels of kleurstowwe.
Al Klein se produkte word gemaak van natuurlike olies en basisse om gesonde velle te verseker.
Na ‘n lang dag is‘n warm bad gevul met die heerlike geure van roos, rooibos en kaneel net die regte medisyne om jou te laat ontspan. Terwyl die drywepit, klapper- en avokado-olies jou vel sag en vertroetel laat, sal die natuurlike reuk in die stoom jou sommer vinnig laat vergeet van die dag wat was!